Kobus van der Walt

Ek is nou die afgelope drie jaar kunstenaar en my liefde vir die Karoo blyk duidelik uit hierdie skildery wat ek in September voltooi het - presies drie jaar nadat ek begin skilder het.


Ek is ’n oud-skoolhoof en predikant (al my akademies opleiding in Potch ontvang) en is in Bethlehem gebore (4 Aug.1950), maar het in Aliwal-Noord groot geword en gereeld in Middelburg Kaap by ons familie gaan kuier. My Pa was Gert Jacobus van der Walt en my Oupa (Nicolaas a.k.a. Niklaas Stahl). Ek het self in die tagtigjare, vir twee jaar in Middelburg gewoon. Ek het op die ouderdom van 65 besluit dit is tyd om iets te doen was ek al die jare nog wou doen, nl. skilder


Op die Webwerf  http://3riversbaptist.co.za verskyn die volgende inligting oor Kobus van der Walt:


314772_411434372228899_1876573341_RECurrently Three Rivers Baptist Church has one elder – Kobus van der Walt.

Kobus began his studies at the then Pretoria College of Education and after he graduated at the former Potchefstroom College of Education, his teaching career commenced – a few years later he completed a BA (part time) at the Potchefstroom University (PUKKE – Now North West University – Potchefstroom campus).

During his career as principal in Carletonville, he enrolled for the degree B.Th (at PUK – Telematic). After five years of part-time studies in theology he bid the educational field goodbye, and accepted a call to the Antipas congregation in Vereeniging